Dr Grant Fourie speaks to Sarie magazine on the topic of adrenal fatigue (Afrikaans).
VOEL JY SOOS ’n kortgebakerde zombie? Net so móég?
Jou simptome is so wyd soos die hemeltrans. Lighoofdigheid as jy regop kom, sonder ’n seksdrang en jou konsentrasie is swak. Jy crave sout/soet en jou spysvertering protesteer. Smiddae verloor jy stoom, maar kry ’n tweede asem laataand. Dan kom jy nie in die bed nie. En hoeveel keer het jy vanjaar verkoue of ’n lastige hoesie gehad?
Dit hou oënskynlik nie met mekaar verband nie. Maar klink dit bekend, het jy dalk wat al die 21ste eeu se siekte genoem is. Bynier-uitputting.
The full article here.
